Skep jou GRATIS profiel & ontmoet mense vandag nog!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Meld aan

Kolligprofiele

Anoniem_301Anoniem_301
2
42
Anoniem_301

51 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Wat jy hier sien en leer ken is wat jy kry: 'n eerlike opregte vrou wat hou van lag, kook, bak, kreatief wees,...

SEWIESEWIE
2
26
SEWIE

52 - Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Ek is 'n stil persoon maar as ek eers gemaklik is met mense en daai konneksie gemaak het kan ek lekker prt....

Mike22beanMike22bean
1
3
Mike22bean

59 - Polokwane (Pietersburg), Limpopo, Suid-Afrika

Ek is liefdevol vriendelik vol vrede interesant Hou van die lewe en is erg opgewonde . Ek kan alles doen het...

Giffies6911Giffies6911
1
13
Giffies6911

55 - George, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Leer my ken en jy sal verstaan. Lewe voluit want lewe kort lewe elke dag asof dit die laaste dag is. Want more...

suidkusmansuidkusman
3
12
suidkusman

56 - Uvongo, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Ek is n alleenlopende man,afgetree wat my droomlewe lewe langs die strand op Uvongo Kzn Suidkus.Ek is jonk van...

DiamondRush57DiamondRush57
5
45
DiamondRush57

57 - Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is nie n WINKELPOP waarna JY net Kan staar en wonder wat SE tipe poppie is dit hierdie nie🤣... Ek is...

Waarom Pasmaats perfek is vir jou...

  • Vind liefde of maak vriende - vandag nog!
  • Vind iemand wat by jou pas met ons intelligente tweerigting-pasmaatstelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek verskillende moontlike pasmaats met ons tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons soekopsies - en voeg daardie persoon by jou gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak die mense na wie jy wil uitreik met ons boodskapstelsel - dis maklik en privaat.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie is waarna jy soek nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het my hartsmaat op Flikvlooi gevind en us baie gelukkig. Ons deel dieselfde waardes en kuier gereeld. Ek glo Abba Vader het ons bymekaar gebring deur hierdie medium.
Johann, 20 Junie 2025
Tussen al die duisende profiele het hy my oog gevang...ons het begin gesels...kontak gemaak...and the rest is history soos hulle sal sê...♡
Mariet, 24 Julie 2025
Ons het op Flikvlooi begin gesels en later selnommers uitgeruil. Nadat ons albei gemaklik met mekaar was het ons ontmoet en baie lekker gekuier. Ons is nou getroud.
Prudence, 22 Junie 2025