Skep jou GRATIS profiel & ontmoet mense vandag nog!

Kom aan die gang!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Secondhandheart007

28 - Upington, Noord-Kaap

Ek is n diep , warme intelligente spontane stukkie mens wat opsoek is na my ander helfde... Ek is eerlik ,opreg...

Kameeldoringboom

63 - Mafikeng, Noord-Wes

Ek is n boer met liefde vir diere plante sommer hele natuur lief om te oefen voormalige liggaamsbouer lief vir...

DieWitTier

31 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

I am a born again Christian! Im committed. I stick together. I hold on to the end. Its in my spirit. Its in my...

Jysdieeen

48 - Hartbeesfontein, Noord-Wes

Mense behoort my te leer ken sodat want ek is 'n vriend wat jy deur goeie en slegte tye sal bystaan

Kannetjie402

53 - Pretoria, Gauteng

Selfversekerd en onafhanklik. Baie lief vir goeie wyn, goeie kos en goeie geselskap,. Passievol oor perde en...

644u2c

64 - Parys, Vrystaat

Baie doelgerig... Geen grys areas nie .. Alleen maar nie desperaat nie.. Tyd om weer te leef.. Met die regte...

Waarom Pasmaats perfek is vir jou...

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Basiese Soektog

Suksesverhale

Baie dankie! Nie gedink dit sal moontlik wees nie, want ek is al amper 34 jr geskei. Die kanse dat ek iemand sou ontmoet was maar skraal, omdat ek nie een is wat alleen na plekke gaan en sodoende mense sal ontmoet nie.'n Vriendin het my vertel dat haar niggie haar vriend so ontmoet het. Ek het toe besluit om ook te probeer. Baie dankie! Julle is awesome!

Helene, 2016-02-28

Wel, wat kan ek sÍ. Jul diens is puik. Ek het my liefde hier ontmoet. Nou gaan ons mekaar beter leer ken. Dankie.

Gerty, 2016-01-31

Ek was baie skepties om aan te sluit, maar dit was die beste keuse wat ek ooit gemaak het. Ek en my tans verloofde het so middel Des 2014 begin gesels... Ons het baie moeite gedoen want ons woon ongeveer 500km van mekaar af. Maar ons het nie dat die afstand in ons pad staan nie... Ek en my verloofde glo dat God ons deur hierdie webtuiste na mekaar toe gelei het, want ons het al twee baie hard vir ons Godgegewe lewensmaats gebid. God het moderne tegnologie gebruik om ons by mekaar uit te bring...

Ronel, 2016-01-30