Skep jou GRATIS profiel & ontmoet mense vandag nog!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Drukkie_66

51 - Centurion, Gauteng

Persoon wat kan liefde GEE en ONTVANG sonder voorwaardes, wat vertroue kan GEE en NEEM, glo aan dinge Saaqm doen...

Tokkel_77

40 - Centurion, Gauteng

Hou van pret! Baie passievol oor die lewe en mense. Hoë emosionele intelligensie. Goeie kommunikeerder. Waardes...

Kriekie777

39 - Alberton, Gauteng

Hou van die natuur, buite lewe en visvang. Maar hou verby met goggas, slange en spinnekoppe dankie. Mal oor dans...

Bella_B

63 - Boksburg, Gauteng

Wat anders om gelukkig te wees. Die lewe is te kort vir hartseer en negatiwiteit. Ek is opsoek na n maat wat ek...

Cindels_012

26 - Kroonstad, Vrystaat

Eks n down to earth persoon ... vind dit maklik om met enige mens te kan gesels ... eks n vir sports ... kuier...

Chansonnette

48 - Hermanus, Wes-Kaap

Dis altyd maar 'n uitdaging om jouself te beskryf, maar kom ek probeer. Ek is 'n vriendelike, vrolike en...

Waarom Pasmaats perfek is vir jou...

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Basiese Soektog

Suksesverhale

Baie dankie vir die blad. Ek en my lewensmaat het mekaar baie vinnig gevind.

Imogen, 2017-09-09

Baie dankie vir julle goeie diens , ek het die vrou van my lewe hier ontmoet en sal julle ewig dankbaar wees. Ons raak einde van die maand verloof en trou vroeg in die nuwe jaar. , sy is n Engel.

Abie, 2017-10-14

Die man met die mooiste hart het my voete onder my uitgeduik! Dankie julle! What a journey!

Marieta, 2017-07-25