Skep jou GRATIS profiel & ontmoet mense vandag nog!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

president

57 - Parys, Vrystaat

ek werk in die buiteland.al wat ek soek is n pasmaat en liefde moet net jy wees.ek sal jou net so aanvaar

LuckyWriter

56 - Pretoria, Gauteng

Ek is altyd vriendelik, ek dink redelik normaal, logies, redelik en nie vol strooi nie. Ek verkies die bos bo...

Voetstoots101

21 - Paarl, Wes-Kaap

Ek kyk na elke dag as a voorreg en n geleentheid om dit met mense te deel. N mens se lewe word aangevul deur...

Max580

45 - Pretoria, Gauteng

Eerlik, stil en rustig. Lief vir die natuur en diere. Hardwerkend, maar glo in genoeg ontspanning. Glo om die...

Bosveldvuur_010

55 - Pretoria, Gauteng

Ek is n gemaklike, nederige en vriendelike mens wat maklik lag. Ek is n dankbare persoon en tevrede met min in...

Brekfis

72 - Pretoria, Gauteng

Hou van gesels oor die diep dinge in die lewe. Belangstellingsveld in tegnologie, kosmologie en musiek. Lees...

Waarom Pasmaats perfek is vir jou...

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18