Skep jou GRATIS profiel & ontmoet mense vandag nog!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

BorrelendeBella

52 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is n spontane mens wat hou van die lewe hou van lag en kuier..ek hou van kuns ,musiek en kamp ..ook mal oor...

Flikkervlooi

46 - Pretoria, Gauteng

Ek is pret, baie selfstandig, onafhanklik, ek hou van sport, stap, movies, vakansie. Baie om te gee in 'n...

Elize12

62 - Centurion, Gauteng

My vriende sal my beskou as 'n vriendelike, spontane mens met 'n goeie sin vir humor. Ek hou van die buitelewe...

Dansend

52 - Margate, KwaZulu-Natal

Ek glo my hele lewe dat my sprokie nog Sal waar word, ek het al n hele paar mense se slegte the beleef, die dat...

Woestynblommetjie

41 - Boksburg, Gauteng

Spontaan, vrymoedig eerlik en opreg... Ek hou van vrede.. so die stilte in die bos roep my, maar myra hart le...

Biebs199

19 - Springs, Gauteng

Het n passie vir lewe. Is baie lief vir die natuur. Ek is lief vir diere. Hou van movie aande. My idee van kuier...

Waarom Pasmaats perfek is vir jou...

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Basiese Soektog

Suksesverhale

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18

Baie dankie vir julle goeie diens , ek het die vrou van my lewe hier ontmoet en sal julle ewig dankbaar wees. Ons raak einde van die maand verloof en trou vroeg in die nuwe jaar. , sy is n Engel.

Abie, 2017-10-14