Skep jou GRATIS profiel & ontmoet mense vandag nog!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Lienq71

47 - Kempton Park, Gauteng

Ek is bedagsaam, liefdevol, baie eerlik en opreg en interessant! Ek is baie positief van aard en glimlag of lag...

Linda161

57 - Kimberley, Noord-Kaap

Ek is enkel lopend. Baie lief vir die natuur en buite lewe. Mal oor tuin maak. Leer my ken want ek is nie goed...

Kosmosblom_101

49 - Centurion, Gauteng

Ek is 'n vol lewe mens....geniet elke dag vir wat dit is en waardeer die klein dingetjies in die lewe. Ek geniet...

Pienkpikkewyn

36 - Pretoria, Gauteng

Ek is n positiewe, vriendelike en saggeaarde persoon wat hou daarvan om saam vriende te kuier en uit te gaan vir...

Vlinder01

35 - Meyerton, Gauteng

Spontaan, geniet die lewe en geselsskap. Sal eerder lag. Goeie sin vir humor. Hou van uitsappies, uit eet en n...

Lagliefie3385

33 - Pretoria, Gauteng

Mmmmm laat ek dink ek is spontaan en as jy meer wil weet gesels met my en dan leer ons mekaar beter ken

Waarom Pasmaats perfek is vir jou...

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28