Skep jou GRATIS profiel & ontmoet mense vandag nog!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

opsoeknajou007

52 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

ons almal hier opsoek na iemand spesiaal mekaar ontmoet en dan self besluit mekaar respekteer en lief te he...

markie_666

52 - Villiersdorp, Wes-Kaap

Stuur vir my 'n boodskap en vind self uit... Ek is 'n omgee mens, hardwerkend en geniet dit om saam met iemand...

Nommer1

34 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek gee om vir mense. Ek is baie positief. Ek hou van die buitelewe, aktief te wees, sport te kyk, tyd saam die...

OpregteHart

44 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is lief vir die lewe, spontaan, opreg van hart met goeie waardes, hou van nuwe uitdagings elke dag, gesellig...

Johnny99

53 - Suidelike Skiereiland, Kaapstad & Skiereiland

I am a divorced man with a beautiful young boy, looking to start over and see where the road takes me. I am...

landgoedsfe

40 - Johannesburg, Gauteng

Ek is glad nie bekommerd dat hierdie skrywe oor myself perfek sal wees nie en is ook nie van voorneme om enige...

Waarom Pasmaats perfek is vir jou...

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18