Skep jou GRATIS profiel & ontmoet mense vandag nog!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Maatjie145

53 - Krugersdorp, Gauteng

Ek is net ek, eerlik, goeie hart en glo daar moet nog baie mooi in die lewe wees wat wag om gevind te...

Peanut_569

38 - Randfontein, Gauteng

Vol energie het baie om te gee. Is sagte mens vol liefde. Ek hou van die buite lewe en kamp. My kinders is my als.

Lagsolekker

60 - Centurion, Gauteng

Ek is eerlik, opreg, lojaal en het integriteit maar ek soek ook dieselfde eienskappe in n maat. Ek hou van...

SunShineLeo

50 - Vereeniging, Gauteng

Ek's beslis nie perfek nie... Verwag ook nie van jou om perfek te wees nie... Saam kan ons dalk net "magic"...

Lienq71

47 - Kempton Park, Gauteng

Ek is bedagsaam, liefdevol, baie eerlik en opreg en interessant! Ek is baie positief van aard en glimlag of lag...

Adison

46 - Pretoria, Gauteng

My vriende sal my beskryf as 'n lojale en opregte mens wat daarvan hou om tyd saam met hulle te spandeer. Ek hou...

Waarom Pasmaats perfek is vir jou...

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18