Skep jou GRATIS profiel & ontmoet mense vandag nog!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Groenoog001

54 - Randfontein, Gauteng

Ek is vriendelik .Hou van fiets r .Kuier graag saam met mense .Ssg geaarde mens .Het vaste beginsels.Soek iemand...

Lilyvandievalley74

44 - Kempton Park, Gauteng

Ek is mal oor die lewe en mense. Geniet om ons pragtige land te sien en gesellig te wees. Baie hard werkend. Ek...

Chaney

27 - Randfontein, Gauteng

Ekt nog geen idee nie but sal like om teweet, so hier n kans ha ha.. ek baie skaam bit sodra ek gamaklik is, is...

Lanie25

24 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is 'n passievolle mens met baie drome. Ek swot tans onderwys en geniet elke oomblik daarvan. Ek is...

Roosmaryn71

47 - Polokwane (Pietersburg), Limpopo

Ek is vredeliewend. Baie liefde om te gee en sal jou, naas my kinders, eerste stel. Sal jou magie volhou en jou...

StrawberryShortcake

42 - Pretoria, Gauteng

Ek is 'n sprankellende persoon en hou van die lewe. Ek is baie positief en probeer om altyd die beste uit 'n...

Waarom Pasmaats perfek is vir jou...

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Basiese Soektog

Suksesverhale

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18

Baie dankie vir julle goeie diens , ek het die vrou van my lewe hier ontmoet en sal julle ewig dankbaar wees. Ons raak einde van die maand verloof en trou vroeg in die nuwe jaar. , sy is n Engel.

Abie, 2017-10-14

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18