Skep jou GRATIS profiel & ontmoet mense vandag nog!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Sandjies_164

53 - Springs, Gauteng

Ek is n vriendelike opregte eerlike en getroue persoon wat onafhanklik is en ek hou van lag, so ek dink ek is okay

Aquarian

48 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is 'n baie opregte mens. Draai ook nie doekies om nie. Ek love my kids en musiek. Hou van 'n aandjie by die...

Heidi07

42 - Kempton Park, Gauteng

Ek is n opregte, eerlike en liefdevolle mens. Hou van die buitelewe. Mal oor die see. Ek haat leuns en...

Tevrede_038

45 - Klerksdorp, Noord-Wes

Ek is n onafhanklike, sterk, no nonsence vrou. Weet wat ek in die lewe wil he...of eerder ek weet wat ek nie wil...

WaarIsDaaiDeksel

42 - Edenvale, Gauteng

Nou waar begin mens….ek is soos goeie rooi wyn...hou ouer ek word hoe beter word ek…...hehe...ok ernstig nou, ek...

LaraNiena

41 - Benoni, Gauteng

Spontaan, opreg, eerlik. 'n Omgee mens wat betroubaar is. Ek kyk die lewe vierkantig in die oë en maak die beste...

Waarom Pasmaats perfek is vir jou...

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

This was an exciting journey!! My heart has found what it was searching for. She is wonderful and amazing!! Thank you very much!!

Glenn, 2018-09-18