Skep jou GRATIS profiel & ontmoet mense vandag nog!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Bre1966

51 - Sandton, Gauteng

Ek is eerbaar en Jy kan my vertrou.. Baie eerlik en speel nie met mense se gevoelens nie.. Is geliefd onder my...

Poppie701

54 - Centurion, Gauteng

Ekstrovert wat altyd hulp aanbied en luister.Passievol met wat ek doen. Naaldwerk en tuinmaak is my passie....

Lagsolekker

60 - Centurion, Gauteng

Ek is eerlik, opreg, lojaal en het integriteit maar ek soek ook dieselfde eienskappe in n maat. Ek hou van...

Annie3

33 - Pretoria, Gauteng

Ek het baie liefde om te deel met die regte persoon vir my en my seuntjies. Ek is n positiewe mens en soms laf....

G71

46 - Pretoria, Gauteng

Ek is lewenslustig en soek langtermyn maat om lewe mee te deel. Ek is lief vir reis, kook en tyd spandeer saam...

Spanisheyes

61 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Eerlik en reguit...lojaal..soe k my ander helfte..lief vir die buite lewe...kamp..wil lekker gesels alles deel...

Waarom Pasmaats perfek is vir jou...

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18