Skep jou GRATIS profiel & ontmoet mense vandag nog!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Boerseun10

55 - Vereeniging, Gauteng

Ek is saggeaard met ‘n klein hartjie. Vanweë my beroep as boer gaan ek selde uit agv veiligheidsrisiko snags. Ek...

Reisigernaerens

62 - Randfontein, Gauteng

Ek is n reisiger na daardie ver plekke wat baie net van droom. Hou van die agterpaaie. As die sand diep is is ek...

EngelVanJouHartX

47 - Pretoria, Gauteng

Eerlike opregte persoon baie netjies op myself en als gemaklik in geselskap . Hou van motorsport , gym natuur...

Biker301

54 - Centurion, Gauteng

Ek is 'n aangename persoon wat ' n verskil probeer maak Ek hou van lekker gesels en sien graag die humor in die...

PrinsvanjouHart

33 - Roodepoort, Gauteng

Ek is n energieke musikant, hou van golf en die buite lewe. Geniet dit om te kook en mense in my lewe te bederf...

Kaptein

56 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Is n romantiese en liefdevolle persoon.Plat op die aarde mens. Buite lug persoon. Hou van dans en musiek. N...

Waarom Pasmaats perfek is vir jou...

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28