Skep jou GRATIS profiel & ontmoet mense vandag nog!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Alwyn444

59 - Kimberley, Noord-Kaap

Ek is nie iemand wat hou van konflik , soek iemand om my verhaal saam mee mooi af tesluit , genoeg seer al gehad

Pinpog

60 - Caledon, Wes-Kaap

Eerlikheid Opreg Betroubaar Voorsiener Goeie Humorsin Hou van visvang en jag , Rond toer en kamp Wil net n...

Daarvirjou

63 - Barberton, Mpumalanga

Baie eerlik en opreg.Lief om jou soos n princes te laat voel. Natuurlik gaan dit beide kante toe. Hou van stout...

DanyourMan

59 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland

I love life and people. I'm a loner in a way.. not lonely but i can be happy by myself and happy in a crowd. I...

Cabous_65

65 - Benoni, Gauteng

Kreatief,kunstig, gemaklik, hulpvaardig,entusias ties oor die lewe,lief die see en my familie(Hoog op family...

Doradoiv

52 - Witbank, Mpumalanga

Ek is n persoon wat hou van buite lewe ,die bos ,kamp en hengel(diepsee). Het n romantiese kant en hou van kos...

Waarom Pasmaats perfek is vir jou...

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

This was an exciting journey!! My heart has found what it was searching for. She is wonderful and amazing!! Thank you very much!!

Glenn, 2018-09-18

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28