Skep jou GRATIS profiel & ontmoet mense vandag nog!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Gelukkie0901

41 - Pretoria, Gauteng

Uitgaande Spontaan Opreg Romanties Ekstrovert Geniet mense en die lewe Advontuur lustig Lovaal en lojaal...

Ekke2

57 - George, Wes-Kaap

Ek beskou myself as as n redelik onafhanklike gebalanseerde persoon, gemaklik met myself. Ek hou van n bietjie...

Dewika

58 - Delmas, Mpumalanga

Ek is n omgee mens en lief vir die Here. Ek is ongeveer al 4 jaar alleen en glo die tyd is reg om weer iemand...

Elizabeth09

54 - Pretoria, Gauteng

I am easy to get along with. I don't have a criminal record, mothers and dogs (and cats) like me. I am...

Dieeenvirjou066

57 - Benoni, Gauteng

Energiek en vol lewe.Wil graag n sielsgenoot ontmoet om die mooi dinge in die lewe te deel en geniet.

Niekerbol777

48 - Middelburg, Mpumalanga

Ek is 'n no-nonsence wat jy sien is wat jy kry tipe mens. Gevestig, standvastig, hou van lag en grappies maak,...

Waarom Pasmaats perfek is vir jou...

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

This was an exciting journey!! My heart has found what it was searching for. She is wonderful and amazing!! Thank you very much!!

Glenn, 2018-09-18

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28