Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Moreletapark), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
65
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Nederlands
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
152cm (4' 11.8") - 186cm (6' 1.2")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese; Ander
Huistaal:
Afrikaans; Engels; Nederlands
Ander Tale:
Afrikaans; Engels; Nederlands
Geloof:
Agnosties; Ateïsme; Buddis / Taoïsme; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

It chanced upon a winter's night,
safe, sheltered from the weather,
the board was spread for only one,
yet four men dined together.

There sat the man I meant to be,
in glory.....spurred and booted,
and close beside him to the right,
the man I am reputed.

The man I think myself to be,
a seat was occupying,
hard by the man I realy am,
who..to hold his own..was trying!

And though beneath one roof we met,
none called his fellow brother...
no sign of recognition passed,
we knew not one another!


Progresiewe dames behoort my te leer ken omdat ek waarde toevoeg tot enige verhoudings en eerlik, eerbaar asook empaties betrokke is/sal wees in 'n liefdes/vriendskapsverhouding.

Vrouens van enige ouderdom wat liberaal is in filosofiese denke, politiek asook in spirituele denkraamwerke,sal by my aanklank vind.

As man is ek liefdevol, erken my tekortkomings en wil graag liefde gee aan iemand spesiaal, wat saam met my vreugde sal vind en smaak, in die opwinding van ons lewensreis.

Om saam met my dan hierdie reis te onderneem, waarin ons elkeen waarlik spiritueel kan leef, en die ewige Wonder elke dag in die transendente wil en kan vind en belewe.

Sy behoort gemaklik daarmee te wees in die wete dat ons in alle opsigte gelykes sal wees! Dat daar nie 'n enkele aspek kan wees waarin sy my ondergeskikte kan of gaan wees nie. Dat ek beslis nie haar hoof, priester en profeet wil en gaan wees nie. Dat ons saam verantwoordelik besluite neem hoewel ons tog sekere spesialiteits take aan mekaar sal toevertrou.

Dat ons tog ook vir mekaar eie ruimte sal gun en nie sal poog om klone van mekaar te word nie!

Dat dit vir haar bevredigend sal wees om bemin en vertroetel en beskerm te word en dat ons mekaar sal versorg en bedien met respek en immer getroue vriendskap en liefde.

Indien 'n goeie whiskey of 'n bottel of twee kwaliteit Cabernet Savignon, die verhouding net daardie nodige hupstoot sal gee, sal ek dit gelate aanvaar!

.

Sy Ideale Pasmaat

Sy behoort liberaal en bevrydend in haar lewenswyse en filosofiese denke te wees.

Sy sal verstaan dat ons elkeen net een kans het op enige lewe, en dit is hier en nou, en dit dan nie te vermors nie.

Sy sal my toelaat om haar lewensangs se ongemak en pyn, saam met haar te dra en haar te bemoedig en vertroos en beskerm. So ook sal sy my bemin en liefde gee sodat my eie onsekerhede en tekortkominge vir my draaglik sal wees.

Lief wees vir prosa en klasieke musiek en die natuur en om saam met my die wonder van ons hier en nou te waardeer en te geniet.

Om in ons verhouding altyd te weet dat ons gelyke vennote is, waarin elkeen progresief daaraan sal werk om die verhouding te laat slaag terwyl ons mekaar geniet, versorg en bemin.

Dat ons in ons liefde mekaar elke dag opnuut sal ontdek en wie elkeen is, te koester. Dat ons dronk sal word om uit mekaar se lewenskelk die trane van ons liefde en lewensvreugde, te drink.

Enige verkrampte, fanatiese of fundamentalistiese vereenselwing en/of denke met/oor politiese en veral godsdienstige denkraamwerke, sal 'n sinvolle verhouding met my inhibeer.

Hoewel voorgenoemde vir my baie belangrik is as kriteria, onderneem ek om alle kontak na my kant toe, ten minste hoflik te beantwoord. Heel waarskynlik kan mens met enigiemand, waar daar darm nie ernstige patologie aanwesig is nie, vriende en selfs meer word.


In Neglect

They leave us so to the way we took, As two in whom them were proved mistaken, That we sit sometimes in the wayside nook, With mischievous, vagrant, seraphic look, And try if we cannot feel forsaken.

Robert Frost

Wat Sy Vriende S

witdoring het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Naïef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selibaat; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Bruin
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Latyns; Nuwe Era; Opera; Rock
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Nie-fiksie; Reis; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Dramas; Geselsprogramme; Nuus; Opvoedkundig; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Kunsflieks; Misterie; Onafhanklik; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Houtwerk; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Meditering; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Pottebakkery; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Gholf; Krieket; Skaak; Stap; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom
Afsitters:
Sarkasme
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Liberaal
Aftreeplanne:
Uiteindelik daardie roman skryf
Eerlikheid:
Redelik