Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Witbank, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
68
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Vra my later
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mpumalanga; Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
58 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Baccalaureusgraad
Beroep:
Finansies; Spyseniering; Regte; Medies / Tandheelkunde; Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

'n Eerlike opregte vrou met alle vroulike begeertes, is sekretaresse moeg om ander toe te laat om jou te gebruik, opsoek na opregte persoon wat weet hoe om 'n vrou goed te laat voel en sodoende vir hom 'n steun pilaar te wees. Hou van ALLE GOEIE
dinge in die lewe. Goeie geselskap,kerslig, goeie wyn en sagte musiek. Lief vir dans ens. ENIGE goeie musiek lekker gesels ens.

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek na 'n eerlike opregte betroubare een vrou man met wie ek alles kan deel seer en lekker, goed en sleg. Wil alles saam met hom doen en deel. 'n Perfekte aand saam met hom sal wees om saam 'n goeie wyn te drink by kerslig, sagte agtergrond musiek en mekaar te geniet vir wat ons is, of saam op die nat sand te loop, hande vas te hou en te lag en oor al die mores te praat.

Wat Haar Vriende S

Hotstuffforu het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Hotstuffforu moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.