Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Letsitele, Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
62
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
59 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
177cm (5' 9.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bietjie belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Nie-amptelik geskei; Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n netjiese, goed versorgde gesonde dame en het vriend nodig waarmee ek al die mooi dinge in die lewe kan deel. Is spontaan en lag maklik. Het 'n positiewe uitkyk op die lewe. Goeie humorsin en lag graag. Is baie kreatief, energiek, aktief en geniet uitdagings in die lewe. Geniet dit om kos te maak. Hou van 'n netjiese skoon huis en om vriende te onthaal. Geniet dit om partykeer 'n dame te wees in die ware sin van die woord, en om soos een behandel te word. Hou daarvan om te reis en plekke te besoek, maar geniet dit ook soms om net rustig saam met 'n maat te wees. Het Christelike waardes en beginsels.
Geniet uitkamp, visvang - see en varswater,(nie bang om vuil te word langs die viswaters nie) braaivleis saam met vriende, 4 x 4 ritte, wildtuin en die natuur oor die algemeen. Gym so af en toe. Geniet die meeste sport, maar ongelukkig van die kant af.

Haar Ideale Pasmaat

Diskrete maat wat 'n maat kan wees en my belangstellings sal kan deel.Christelike beginsels en waardes he.
Wat my passie vir die lewe deel en die eenvoudige dinge in die lewe saam met my kan waardeer Sy man kan staan. Energiek en waaghalsig. Standvastig , die lewe as 'n uitdaging sien wat vir jou wag. Spontaan en soms ? impulsief kan wees. Nog nie die kuns verloor het om 'n dame spesiaal te laat voel nie. Goeie humorsin , lief wees vir die lag in die lewe, jou vreugde en hartseer met my kan deel. Lekker braaivleis kan hou en sosiaal kan verkeer met die mense wat vir jou belangrik is.
Wat saam met my langs die braaivleisvuur kan kuier tot wanneer toe en saam na die sonsopkoms kan wag. Natuur liefhebber wat die skepping kan waardeer. Soms net lekker kan rondrits. Die lewe kan net 'n fees wees as jy alles met die regte maat kan deel!

Wat Haar Vriende SÍ

lappopp het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra kontaklense
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Haarstyl:
Medium; Gedra hulle goed
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pienk
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Grieks; Indies; Japannees; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; Rock
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Selfhelp; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Houtwerk; Inkopies; Kookkuns; Lees; Motorherstelwerk; Naaldwerk; Pottebakkery; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Bergfiets; Dans; Driekamp; Gimnastiek; Hang- / Skermsweef; Kampering; Perdry; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Swem; Valskermspring; Veerpyltjies; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk; Witwater-kanovaart
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Intelligensie; Sensasiesoeker
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters