ubiqueubique

ubique

59 – Sasolburg, Vrystaat, Suid-Afrika

Geen bagasie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Sasolburg, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Associatesgraad
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
30 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Asir; Bruin; Indies; Latyns / Hispanis; Midde-Ooste; Blank / Kaukasiese; Gemeng
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek het genoeg foute in my lewe gemaak en ek wil nie alleen oud word nie..Ek sal die regte persoon bemin bederf en haar die gelukkigste mens op aarde maak!!. Ek soek net 'n rustige verhouding met aanvaarding van beide kante!!

Sy Ideale Pasmaat

Enige vrou wat weet waaroor 'n verhouding gaan.."give and take" niemand is volmaak nie 'n persoon wat dit besef en my sal aanvaar met al my tekortkominge.. Net soos ek bereid is om onvoorwaardelik te aanvaar.. indien dit die moeite werd is vir beide.. Mens kan nie ander mense verander nie...

Iemand vir wie ek kan lief word . Iemand wat ek kan bederf.. koffie en ontbyt vir haar tin die bed sonder om enige iets terug te verwag. Om haar hemel op aarde te gee en haar soos 'n prinses op my hande te dra .. en ek weet julle almal dink daar is nie meer sulke mans op aarde nie!!!!

Bottomline... Om jou te respekteer en soos 'n vrou te behandel...

Wat Sy Vriende S

ubique het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Krullerig
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Sarkasties
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Laf; Realisties; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
Ek is op my gemaklikste wanneer ek poedelnakend is
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Misterie; Oorlog; Romanties; Volwasse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Houtwerk; Inkopies; Kookkuns; Motorherstelwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Jag; Valskermspring; Visvang
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Duits; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e); Visse
Prikkels:
Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Rykdom
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Tuis met 'n goeie boek
Eerlikheid:
Uiters