Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Middelburg, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
30
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
187cm (6' 1.6")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Middelburg; Witbank (Mpumalanga, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 23
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek ervaar 'n Passie vir die lewe en als daarin, sy mense, sy werking, sy bestaan. Leef elke dag soos my laaste, ek put als uit elke oomblik. Maak die meeste van omstandighede, en vat nooit iets TE erenstig op nie.

Wat kan ek nog sÍ? Het skool goed deur gekom ...was nou seke nie die soutste seuntjie op skool nie lol... geswot en nog besig, en ja eks lief vir ma, het respek, geloof, is besig met dans klasse, boks nou en dan, draf, gym, hou van sport en sports, is nogal aktief sou ek sÍ, kamp, lief vir my hondjie, hou van die see nie dat ek veel daar kom nie,,, werk meestal my gat af...maar ek maak altyd tyd om nog iets te doen.

My lewe is so stadig maar seke besig om koers in te slaan. Sal graag eendag 'n passie-en-lewevolle vrou will hÍ, wat vir my soveel 'n seŽing sal wees as ek vir haar! That being said, ek is nie afhanklike van enigiemand om 'heel' te wees nie of te voel nie. Ek is wie ek is, my eiepersoon in sy eie reg.

So as jy aanklank vind laat weet en kom ons sien wat gebeur!

Sy Ideale Pasmaat

Eienskappe sal iets in lyn wees van: Passie-vol, Lewenlus, Hart van goud, lojaal, opreg, intelegent, goeie waardes, vonkel in die oŽ lol iemand wat jy by wil wees!

Wat Sy Vriende SÍ

RduP het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Geduld; Getrouheid; Matigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Duits; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Boeke:
Besigheid; Fiksie; Godsdienstig; Misdaad; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Oorlog
Belangstellings:
Beleggings; Fotografie; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Lees; Meditering; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Bergfiets; Boks; Boogskiet; Branderplankry; Dans; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Gewigsoefeninge; Jag; Kampering; Kanovaart; Krieket; Liggaamsbou; Perdry; Roei; Rotsklim; Seil; Skermkuns; Ski; Skietsport; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Stoei; Surfski / Kajak; Swem; Tafeltennis; Valskermspring; Vlieg / Sweefvlieg; Waterski; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Sarkasme
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Eerlikheid:
Baie