Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Centurion), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Arbeid / Konstruksie
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 188cm (6' 2.0")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek hou daarvan om te bederf en te gee, hetsy liefde, vriendskap of sommer net n glimlag of drukkie. Ek is nie n modepop nie, net n doodgewone liefdevolle vrou,wat daarvan hou om dinge saam daardie spesiale iemand te doen en geniet. Geniet die buitelewe, eintlik geniet ek die lewe sommer in die algemeen. Hou van vriende en lekker saam kuier om n braaivleisvuur of sommer net lekker opgekrul voor n kaggelvuur met n goeie boek, hou van lekker langarm dans. Kan stilte net soveel geniet as n lekker opskop. Is eerlik en opreg en kan ewe goed luister as praat. Lief vir diere. Hou van reis. Nou ja toe, hoe lyk dit................ dink jy nie dit is tyd om kontak te maak nie................ sien uit daarna

Haar Ideale Pasmaat

Hoe hy lyk is nie belangrik nie, maar wat wel vir my belangrik is - hy moet opreg, betroubaar, lojaal, liefdevol en eerlik wees. Ek sal nie met jou gevoelens speel nie maar dan verwag ek dat jy nie met myne sal speel nie. My ideale maat moet lus wees vir die lewe en dit kan geniet en lekker kan lag. As hy van dans hou is dit n bonus. Hy moet definitief van mense hou en daarvan hou om saam met mense te wees alhoewel die nodige "alleentyd" net so belangrik is. Hy moet van reis hou en nog lus wees om nuwe dinge te doen en ontdek. Hy moet definitief n Christen wees. Hy moet van diere hou. Net soos ek hom en sy familie sal aanvaar en respekteer, so verwag ek ook van hom.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Bruin
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Italiaans; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek; Pop / Top 40; Volk
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Breiwerk; Dobbel; Fotografie; Houtwerk; Kaartspeletjies; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Pottebakkery; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rondspeel op die Internet; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; AŽrobiese oefeninge; Biljart Snoeker; Boks; Branderplankry; Dans; Driekamp; Gholf; Gimnastiek; Krieket; Lyn- / Rolskaats; Muurbal; Pluimbal; Rugby; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Stoei; Swem; Tennis; Waterski; Yshokkie; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
'n Kasteel in Skotland
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde