Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Helderberg (Strand), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
45
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Vriende
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Regering
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
36 - 42
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

EK GLO IN MYSELF EN MY VERMOE OM ANDER GELUKKIG TE MAAK. EK IS NIE SELFSUGTIG OF SELFGESENTREER NIE. IS TEVREDE MET WIE EK IS EN WAAR MY LEWE NOU HUIDIGLIK IS, MAAR EK SAL GRAAG 'N MAAT WIL HE. MY GROOT LIEFDE IS MY SHAR-PEI, BELLA, EN OOK MY WERK. EK PAS MAKLIK AAN EN SAL MENSE ONDERSTEUN IN WAT VIR HULLE BELANGRIK IS. IS NIE DIE TIPE MEISIE WAT JY BY 'N KROEG SAL OPTEL NIE, EK HET TE VEEL RESPEK VIR MYSELF EN MY WAARDES IS HOOG. MY VRIENDE IS MENSE WAT EERLIK EN OPREG IS EN VIR WIE EK ENIGE IETS MOONTLIK SAL DOEN, OM HUL GELUKKIG TE SIEN.

EK HOU VAN FOTOGRAFIE EN IS LIEF VIR DIE NATUUR, MY GUNSTELING ONTSPANINGS PLEK IS DIE TENTE OP GREYTON, DAAR KAN MENS VERGEET VAN ALLES EN NET ONTSPAN. EK HOU VAN NAWEKE WEG EN IS LIEF OM VERRASSINGS TE REEL. EK HET 'N GROOT BELANGSTELLINGS VELD, VAN FORMULA EEN TOT KUNSTE.

WAT KAN EK NOG SE, DIE BESTE IS OM MY TE LEER KEN, DUS MOEILIK OM 'N PRENTJIE VAN IEMAND TE KRY SONDER OM HULLE IN DIE OE TE KYK EN HUL LIGGAAMSTAAL WAAR TE NEEM. EK IS NIE IEMAND WAT MENSE OM DIE BOS LEI OF AAN DIE NEUS ROND LEI NIE, IS SOMS TE ERNSTIG, MAAR EK DINK DUS AS GEVOLG VAN DIE WERK WAT EK DOEN, MAAR EK KAN OOK LEKKER SAAMLAG EN GRAPPIES MAAK.

IS OP MY GEMAKLIKSTE IN 'N SWEETPAK BROEK EN T-HEMP, MAAR KAN OOK GEMAKLIK IN 'N AANDROK WEES. VIR MY IS DAAR NIE IETS SOOS EK KAN NIE, WANT AS MENS NIE PROBEER NIE, SAL JY NOOIT WEET NIE.

EN AS JY WONDER HOEKOM EK NOG NOOIT GETROUD WAS NIE, DIE ANTWOORD IS MAKLIK. -HET NOG NET DIE PADDAS ONMOET EN NIE EEN HET IN 'N PRINS VERANDER NIE.- EK GLO NIE DAARIN OM DIE VERLEDE EN MISLUKTE VERHOUDINGS SAAM MET MY IN DIE TOEKOMS TE NEEM NIE, ELKE PERSOON IS ANDERS EN HET IETS OM HOM OF HAAR, WAT HULLE SPESIAAL MAAK. MENS MOET NET LEER OM VERDER TE KYK AS DIT WAT JY SIEN, DIE WARE PERSOON LE OPGESLUIT BINNE DIE UITERLIKE EN KAN MENS SOMS VERBAAS.

Haar Ideale Pasmaat

VIR MY IS DIE BELANGRIKSTE EIENSKAP IN ENIGE MENS, DAT HY VAN HOMSELF MOET HOU, WANT SLEGS DAN KAN JY VAN ANDER HOU.

EK IS NIE 'N SNOB NIE, MAAR EK WEET WAARVAN EK HOU EN WAARVAN NIE, MY MAAT MOET IEMAND WEES OP WIE EK TROTS IS EN HY MOET DIESELFDE VAN MY KAN SE. SAAM MOET ONS 'N EENHEID VORM

Wat Haar Vriende S

LALULLA het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

LALULLA moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.