Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Viljoenskroon, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
44
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Groot; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou
Inkomste:
Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n plat op die aarde mens sonder enige hang-ups. Ek is baie lief vir mense, veral kinders. Mal oor die natuur en buiteluglewe. Het op 'n plaas grootgeword in Noordwes. Ek is baie dinamies en mal oor uitdagings. Ek is baie standvastig en het hoe morele standaarde. Hou daarvan om met my hande te werk - van houtwerk, tuinmaak tot met teels speel. Geniet dit om my huis mooi te maak - na alles is jou hart waar jou huis is. Ek is baie lojaal en sal tot die uiterste gaan vir my vriende en familie. Eerlikheid is vir my 'n prioriteit in die lewe!!! Ek is 'n baie aktiewe ma en hou daarvan om ten volle betrokke te wees by my seuns en die man in my lewe se aktiwiteite - van sport tot visvang, uitkamp, quads in die veld gaan ry, ens. Hou van kook en mal oor bak. My gesin is vir my baie belangrik en geniet ek dit om hulle te bederf. Ek is nie gebonde aan die maklikste uitweg nie, en glo nog aan "'n boer maak 'n plan". My God kom heel eerste in my lewe! Ek glo daaraan om te alle tye netjies versorg te wees, en is ewe gemaklik in 'n snyerspakkie as kaalvoet in 'n paar ou jeans. Die manne (seuns plus my maat) moet te alle trots op my wees. Ek is wie ek is elke dag van my lewe en glo nie aansitterigheid nie. My besigheid word van die huis af bedryf en is ek te alle tye tot my gesin se beskikking. Ek hou van orde en kan nie in chaos funksioneer nie. Ek jaag egter nie perfeksie na nie, en glo steeds my gesin moet net hulself kan geniet by die huis. Ek glo aan die volgende - die man se kopvel behoort nie aan die vrou nie - so die vrou sit nie op sy kop nie, en net so behoort 'n man se voetsool ook nie aan die vrou nie - sy is nie daar om op getrap te word nie!

Haar Ideale Pasmaat

Moet 200% eerlik en 200% lojaal wees. Nie aggressief wees nie. Vroue- en kinder abusers bly weg asb! Jy moet weet hoe om 'n vrou te behandel. Respek is 'n wedersydse aksie - dit word verdien! Moet lief wees vir kinders - ek herhaal - ek het drie seuns, maw ek is deel van 'n package! Aanvaar dit of bly weg! Seks is deel van 'n gevorderde verhouding - as jy dink dit gaan oornag gebeur, of as dit jou grootste motivering in die lewe is - bly weg! Iemand wat hou van sport, maar weet waar om die streep te trek - geen 24/7 sport kykers nie. Ek gaan in jou belangstellinge deel - jy moet in myne kan deel. Iemand wat aandagtig na my kan luister (al tjommel ek), tyd sal maak elke dag vir saam kuier, iemand op wie ek te alle tye kan steun en vertrou. Iemand wat my gaan leer ken vir wie ek is, en my so gaan aanvaar. Ek gaan jou nie probeer verander nie - moet my ook nie probeer verander nie! Ek sal mal wees daaroor as ons soms saam etes kan voorberei en net gesellig saam kan verkeer. Jy moet asb aktief wees - moenie elke vrye tyd wat jy het gebruik vir TV, koerant of slaap nie! Wees lief vir die buitelewe. Moet empatie met mense he. Standvastig en betroubaar. Ek wil trots wees op jou soos jy op my sal wees - nie net tuis nie, maar ook in die publiek. Lief wees vir reis, en kans sien saam met my om nuwe uitdagings aan te pak. Persoonlike higiene is baie, baie belangrik asb - te alle tye!!!! Manlik wees in elke sin van die woord! Ek gee nie om as jy kinders het nie, selfs al bly hulle by jou - ek sal hulle onvoorwaardelik aanvaar en liefhe soos my eie! Moet bereid wees om in totaliteit oop te maak teenoor my - ek wil jou graag leer ken vir die mens wie jy is! Geen aansitters nie! As ek jou een keer vang oneerlik wees of oor die draad kuier, is dit neusie verby! Ek is 'n 100% vrou - en ek verwag 100% terug!

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Stap op die strand
Kookkuns:
Frans; Grieks; Kitskos; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Pop / Top 40
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport; Tekenprente
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Houtwerk; Inkopies; Kookkuns; Lees; Meditering; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Naaldwerk; Pottebakkery; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rondspeel op die Internet; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Biljart Snoeker; Dans; Fietsry; Gimnastiek; Jag; Kampering; Krieket; Krygskunde; Perdry; Rugby; Skaak; Skietsport; Snoeker; Stap; Staptogte; Stoei; Veerpyltjies; Visvang; VoŽlkyk; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is in die middel van 'n egskeiding
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Mag; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Lang hare; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Naak baai; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die WÍreld verken
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters