Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Postmasburg, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
33
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Arbeid / Konstruksie
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 24
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek verdien my brood in die Noord-Kaapse buitelug en warm son. Dit is hard maar eerbaar. Ek geniet dit om soms (wanneer tyd dit toelaat) rekenaarspeletjies te speel. Ek hou van eerlikheid en ek haat oneerlikheid en agterbaksheid. My foto beskryf my voorkoms. Ek hou daarvan om na inteligente gesprekke te luister. Ek sien kans om my lewe te deel met 'n eerbare, gelowige en maagdelike rein meisie; nie met 'n oneerbare en ongelowige nie.

Sy Ideale Pasmaat

Sy is aantreklik, eerbaar, betroubaar en nie stuitig of laf nie. Sy is ook hardwerkend en nie 'n losbol nie. Enigeen kan haar vertrou en op haar staatmaak. Haar geloof is rotsvas in haar Skepper en sy ken haar plek. Maar sy is nederig en eenvoudig; ja, plat op die aarde, en geld is nie haar god nie. Haar man sal altyd rede h om haar lief te h. Sy is my Millenniumvrou!

Wat Sy Vriende S

Boerseun_2010 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Vergewend
Ontspanning & Vermaak
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe
Sport:
Rugby; Stoei
Meer Leefstyl
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Kook:
Ek hou nogal van kook
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Die Diep Goed
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Baie