minetreyminetrey

minetrey

40 – Richmond (Richmond (KZN)), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Moeg om alleen te wees. Soek 'n sielsgenoot iemand wat werlik belangstel!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Richmond (Richmond (KZN)), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pietermaritzburg (KwaZulu-Natal, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 46
Sterreteken:
Enige
Lengte:
179cm (5' 10.5") - 196cm (6' 5.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels; Geen
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n jong sujsesvolle sakevrou wat enkellopend is. Ek kan my man staan in moeilike omstandighede. Ek hou van reis veral oorsee. Die maat wat ek soek moet onafhanklik en self onderhoudend wees, intelligent, kan gesels, 'n goeie sin vir humor he, en my seuntjie aanvaar as sy eie en deel van die pakket. Hy moet goeie familie waardes he want ek is deel van 'n hegte familie. Ek geniet dit om nuwe avonture aan te durf en die buitelewe ten volle te geniet.. So as jy kans vir 'n interesante belewenes, skryf vir my!

Haar Ideale Pasmaat

Die man moet selfstandig en selfonderhoudend wees. Hy moet goeie morele en christelike waardes he en ook familie georienteerd wees. Hy moet met my sowel as my seuntjie kan waardeer/ respekteer en lief he. Hy moet van sober gewoontes wees en weet hoe 'n vrou te kan waardeer. Hy moet lief wees vir die aktiewe buite lewe sodat hy dit saam met ons kan geniet. Hy moet netjies op sy persoon wees en omgee vir sy eiendom en mense om hom.

Wat Haar Vriende SÍ

minetrey het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Krullerig
Sig:
Ek het perfekte sig
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek; Pop / Top 40; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Fotografie; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Pottebakkery; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Biljart Snoeker; Fietsry; Gimnastiek; Motorsport; Muurbal; Perdry; Pluimbal; Rugby; Skietsport; Swem; Valskermspring; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Witwater-kanovaart; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Rykdom
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters