Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein (Universitas), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
28
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Student
Inkomste:
Sukkelend

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
23 - 27
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Frans
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n baie vriendelike en vrolike mens. Ek hou van kuier saam met my vriende en familie en ek sal enige iets vir hulle doen. Ek is gereed om enige iets aan te pas en kan saam met enige persoon gesels en kuier, hulle moet net nie dom opmerkings maak nie. Ek sien myself as iemand wat partykeer nogal snaaks kan wees en met wie my vriende enige tyd kan kom gesels oor enige probleem of hartseer. As jy moeilikheid het, is ek die een wat jy aan jou kant wil he. Ek is 'n gemaklike mens om meer die weg te kom en verwag nie baie van mense nie, net om my met respek te behandel en nie vir my te lieg of te hanteer asof ek 'n IK van 'n potterybak het nie. Dis al:-))

Haar Ideale Pasmaat

Dit moet 'n man wees wat berge vir my sal besit, wat weet dat dit die klein dingetjies is wat belangrik is maar tog so nou en dan iets groot doen om my belangrik en spesiaal te laat voel. 'n Man wat my laat voel dat ek die enigste meisie in die wereld net vir hom is. 'n Man wat nie jaloers is nie, maar tog net so klein bietjie. 'n Persoon wat lief is vir sy vriende en familie en hulle respekteer. 'n Liefdevolle, sterk, romantiese, intelligente, eerlike en lojale man, maar wat tog streng, misterieus is en weet wat hy in en uit die lewe uit wil he. Hy moet gedisiplineerd en 'n Christen is. 'n Ou wat weet wat dit is om homself te geniet en nie bang is om nuwe dinge te doen en aan te pak nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Slim (Dis alles oor kwaliteit)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Snaaks
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Swart
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Pop / Top 40; Rap / Hip Hop
Boeke:
Romanse; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Fliek Kanale; Musiek Kanale; Sepies; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Musiek Maak; Rondspeel op die Internet
Sport:
Atletiek; Dans; Gimnastiek
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek's 'n student
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Dis so-so
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Eksotiese dier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom
Afsitters:
Erotika; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Kasteel in Skotland
Aftreeplanne:
Die wreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Baie