Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Heidelberg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Ander
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bietjie belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek wil graag he mense moet my leer ken omdat : Ek is 'n eerlike, opregte mens. Hou daarvan om te gee en gee graag. Ek is baie baie lief vir diere. Het self maltese poedels en 'n ringnek pappegaai. Het 'n dogter en 'n klein dogter wat haar ouma se hart se punt is. Ek is 'n hardwerkende mens en hou nie van wanorde nie. Ek hou ook baie van dans (lang-arm) en ons is 'n paar mense wat gereeld een maal 'n maand na 'n heerlike klub toe gaan vir 'n goeie dans sessie. Ek is rustig en pla niemand. Is baie onafhanklik. Hou nie baie daarvan as mense met my mors nie. Het my kwota daarvan in die lewe gehad.

Haar Ideale Pasmaat

Die persoon/persone moet eerlik en opreg wees. Nie 'n dronkaard en vroueslaner wees nie. Moet baie lief vir diere wees. As die persoon nie rook nie en nog steeds met my vriende wil wees, moet hy/sy aanvaar dat ek rook. As die persoon kan dans, sal dit 'n plus punt wees.

Wat Haar Vriende S

Almies het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Almies moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.