Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bronkhorstspruit, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
45
Sterreteken:
Ram
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels; Zulu
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
34 - 49
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is interesante geselskap, ek het 'n wye kennis van verskeie onderwerpe. Ek hou ook daarvan om na ander mense te luister en altyd iets nuuts by te leer. Ek het nie 'n wye vriendekring nie, en ek is opsoek na nuwe maats. Ek hoop dat ek ook my sielsgenoot so sal ontmoet.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet 'n goeie kultuur agtergrond h, moet gereeld kerk toe gaan. As hy kan sing en dans sal dit voordelig wees. Hy moet verdraagsaam wees en lief vir kinders. As hy 'n goeie handyman is sal ek dit verwelkom, ek hou veral vn plaasboere, omdat ek op 'n plaas woon.

Wat Haar Vriende S

monalisa112 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Selibaat; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Dans / Disko; Klassiek; Opera; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Reggae; Volk
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Gruwelverhale; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Kultusklassiek; Misterie; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Bordspeletjies; Breiwerk; Houtwerk; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Lees; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing; Skilder; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Bergfiets; Dans; Kampering; Kanovaart; Krygskunde; Seil; Skaak; Stap; Staptogte; Veldhokkie; Witwater-kanovaart
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is in die middel van 'n egskeiding
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Eerlikheid:
Uiters