Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Umhlanga, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
34
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
28 - 33
Sterreteken:
Enige
Lengte:
158cm (5' 2.2") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n vriendelike mens wat absoluut mal is om te tussen my vriende en familie te wees. Ek is die tipe mens waarby almal gemaklik voel en voel of hulle my jare reeds ken. Ek is mal oor diere en wens ek kon n plaas gehad het om meer diere aan te hou. Ek spandeer elke moontlike oomblik wat ek kan op die strand en is mal oor n goeie "chick-fliek". Ek is beslis n romantic maar dink my expectations is dalk bietjie hoog. Ek hou daarvan om vakansies en naweke op stil plekkies deur te bring. Ek geniet n goeie boek en is glad nie n wintersmens nie

Haar Ideale Pasmaat

Ek dink n ideale pasmaat sal iemand wees wat na homself kyk, moet netjies op homself wees. Moet homself en ander kan respekteer. Moet hou daarvan om tussen mense te wees maar ook kan gemaklik wees as dit net hy en sy maat is. Iemand met dieselfde belangstellings as ek

Wat Haar Vriende S

Nats_809 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nats_809 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.