Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Buraydah, QasÓm, Saoedi-ArabiŽ
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Arabies; Duits; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
172cm (5' 7.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bietjie belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n redelike gebalanseerde mens. n Liefde vir my geloof, land, familie en alles wat asem haal. Ek het n groot hart vir diere. My werk is my ander passie en mense fassineer my. Ek hou van n avontuur of twee........die dat ek in die woestyn sit! En as jy in die woestyn sit werk niks normaal nie sooooooossss............................ .........................kan nie n simpel tranksaksie soos n subskripsie koop nie want ek kan niks doen nie. Grappie. Mmmm.................bietjie ge irriteerd maar daar is dit nou! Sal n subskripsie koop as ek in SA aankom in desember. Life is wonderfull. Ek moet glimlag oor goetjies soos die situasie ,dit laat my groei. Meeste web bladsye is hier geblok, verban ens.Dankie aan almal wat vir my geskryf het maar ek is baie ge isoleerd in die noorde van Saudi Arabia. Ek loop rond met my hele batman uitrusting. My werk is baie bevredigend en ek kry self om mense verder op te gradeer in my professie. So in die algemeen verlang na goeie geselskap maar werk nou my pollie af tot desember. Groete vir Suis Afrika ek mis haar!

Haar Ideale Pasmaat

Wereld wys, eerlik, geen behoefte om jouself te bewys nie want jy weet klaar wie jy is. Sosiaal en n luisteraar. Mensekenner en diereliefhebber. n persoon wat die waarde van vriendskap kan waardeer bo alles.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra kontaklense
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeŽermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Matigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Tevredenheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Duits; Frans; Japannees; Seekos; Sjinees; Thai
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Jazz; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Rock; Swaar Metaal; Volk
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Geskiedkundig; Misdaad; Reis; Selfhelp; Topverkopers; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Komedie / Sitkom; Nuus; Realiteitsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Riller
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Musiek Maak; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rondspeel op die Internet; Skilder
Sport:
Atletiek; Backgammon; Bergfiets; Draf / Hardloop; Fietsry; Motorsport
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Met my troeteldier speel
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
VoŽl(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Naak baai; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Die wÍreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Baie