Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Springs, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
69
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
177cm (5' 9.7")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Boksburg (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
57 - 66
Sterreteken:
Enige
Lengte:
159cm (5' 2.6") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Atleties
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is Afikaanse onderwyser in Springs Tree af uit die onderwys aan die einde van 2012 Het onlangs saam 2 vriende n veilings besigheid begin
Probeer weduwees in die begraafplaas ontmoet maar was sover onsuksesvol Net 3 klappe gekry . Voel positief en opgewonde oor volgende jaar wanneer ek vir 2 maande my skoene gaan uitskop en agter my bakkie se neus gaan aanry tot ek n lekker plek kry

My bakkie is baie belangrik in my lewe Sy is my liefling ,vertroueling en vennoot
Verder is ek maar n gewone ou bleeksiel
Kom aan boord en geniet die uitstappie
Volgens my drome behoort ek eerdaags die lotto te wen

Sy Ideale Pasmaat

Mooi rustig kalm bedaard en nie bedonnerd Skoonheid van binne en van buite .N meisie wat hou van die eenvoudige dinge in die lewe Intelligent met n GROOT sin vir Humor.

Meer Oor Hom

Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Uiteindelik daardie roman skryf
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Baie