Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Bul
Lengte:
171cm (5' 7.3")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Regering
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Joods; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Dis nie 'n "moet" nie maar eerder 'n uitdaging. Soek jy eerlikheid, opregtheid, vriendskap en liefde dan kan jy my probeer leer ken. Leuens van enige aard, sadisme, onverdraagsaamheid, en chauviniste, hou asseblief net verby. Ek is lojale mens wat mense oor die algemeen baie interesant vind. Het my kop al 'n paar keer gestamp omdat my hart groter is as my oordeel.

Ek hou van braais, die natuur, en die stil lewe. Wou nog altyd 'n romantiese man in my lewe gehad het, maar dis seker 'n bedreigde spesie, want tot dusvÍr het ek nog nie een teŽ gekom nie.

Die res moet jy maar self uitvind..... Vra en ek sal jou opreg en eerlik antwoord.

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek nie iemand wat op 'n ander teer soos 'n parasiet nie. Ek sorg vir myself en verwag nie voor gesorg te word nie. Ek soek nie iemand wat grootpraat, leuens vertel of agterbaks is nie. Eerbaar en lojaal tenoor my en sy werk wees. Standvastigheid is belangrik.
Hy moet goeie sin vir humour hÍ en weet wanneer om ernstig te wees. Goeie selfbeheersing en nie perpektionisme nie. Almal het foute. Goed kan kommunikeer in alle opsigte. ROMANTIES WEES ASSEBLIEF TOG....

Wat Haar Vriende SÍ

Groot_Hart het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Haarstyl:
Kort; Buierig
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Pessimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Italiaans; Maak nie saak nie; Sjinees; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Dans / Disko; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Nuwe Era; Pop / Top 40; Reggae; Rock
Boeke:
Fiksie; Romanse; Speurverhale; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Sport; Tekenprente; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Kultusklassiek; Misterie; Oorlog; Riller; Volwasse; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Meditering; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Pottebakkery; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering; Skilder; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens.
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Televisie of fliek kyk
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD uit te kom
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Diere:
Ek hou van diere
Familie Nouheid:
Ons is gebroke
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Redelik