Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Roodepoort (Hamberg), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
69
Sterreteken:
Vra my later
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 68
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Af en toe
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n baie spontane mens wat hou van mense. Ek komminikeer maklik, en is nie vol nikke nie. Ek hou van die buite lewe en is baie lief vir dans, musiek en sing.. Ek hou nie van stil sit en niks doen of heel dag voor n tv sit nie daar is te veel om te doen daar buite. Stok perdjies: lees, skilder, visvang. Ek rook nie, drink ook nie eindelik nie, maar sal n drankie op n geleentheid geniet. Ek is op soek na vriende wat die selfde lus vir die lewe as ek deel. wat kennis van bestuur in besigheid het, of selfs eie besigheid. kan sing, musiek kan speel en dans.

Haar Ideale Pasmaat

Mans met n sterk persoonlikheid, selfonderhoudend, nie drinker of n sosiale drinker. Moet gelowig wees, hou van dans, musiek kan speel,. ( indien nie kan, sal ook aanvaar word) en die buite lewe. Nie n agrisiewe persoon nie. Goeie persoonlike higiene. Respek vir n vrou. Nie hou van krutaal nie. hou van sing. Moet a.s.b. baie daarvan hou om uit te gaan. Hou nie van mans wat net by die huis wil sit en tv. kyk, hy, moet alles in die lewe saam my kan deel as n maat.

Wat Haar Vriende SÍ

Ziler het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Slim (Dis alles oor kwaliteit)
Haarstyl:
Medium; Krullerig
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Liefdadigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Blues; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek; Pop / Top 40; Rock; Volk
Boeke:
Besigheid; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Selfhelp; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Spel-programme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Kunsflieks; Volwasse; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Dobbel; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Joga; Kookkuns; Musiek Maak; Pottebakkery; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing; Skilder
Sport:
Boks; Dans; Skietsport; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Sport Betrokkenheid:
Tot die dood toe verveeld
Diere:
Ek hou van diere
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
VoŽl(s); Hond(e); Visse; Ander
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Aftreeplanne:
Die wÍreld deurreis met 'n rugsak
Eerlikheid:
Uiters