Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 12 Junie 2017

Verander: 04 Junie 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (PRETORIA-NOORD), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
64
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
153cm (5' 0.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kaapstad & Skiereiland (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
53 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Duits
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

EK WOON NOU NET LANGER AS 'N JAAR IN PRETORIA. EK IS VRIENDELIIK, AANVANKLIK TERUGHOUDEND, MAAR EINTLIK SPONTAAN. BESKOU MYSELF AS IN INTRO- EKSTROVERT. HOU VAN HUISGESELLIGHEDE, WAAR DAAR NIE TE VEEL MENSE IS NIE. HOU VAN MENSE WAT SPONTAAN, OPREG, EERLIK IS, MET 'N HUMORSIN EN RESPEK VIR HUL MEDEMENS.

HOU VAN VAKANSIEHOU, SELFS RONDRY EN DIE NATUUR VERAL BEWONDER. IS EINTLIK BAIE LIEF VIR DIE SEE EN DIE BERGE. MAAR ANDER DELE VAN ONS LAND IS OOK BAIE MOOI. EK IS BAIE LIEF OM SPORT TE KYK, HETSY OP DIE TV OF BY STADIONS.

HET 3 KINDERS, TWEE IN GAUTENG EN ENE IN DIE VRYSTAAT. EK IS BAIE LIEF VIR HULLE EN VIR MY IS HULLE PRAGTIGE VOLWASSENES. TWEE GETROUD EN NOG ENE VERLOOF. ONS KOM BYMEKAAR, MAAR TRAP NIE MEKAAR SE DEURPOSTE DEUR NIE. INDIEN EK OOIT IN 'N VERHOUDING BETROKKE SOU RAAK, SAL EK BAIE DAARVAN HOU AS HULLE EN DAARDIE PERSOON MEKAAR AANVAAR EN BAIE OMGEE.

Haar Ideale Pasmaat

EK HOU VAN MANSPERSONE WAT BAIE RESPEK HET VIR 'N VROU. OPREG, EERLIK SPONTAAN EN BAIE HUMORSIN.

MOET MET VERAL FAMILIE EN VRIENDE DAREM REDELIK OOR DIE WEG KOM, WANT DIS TOG MAAR BELANGRIK.

SAL HOU DAARVAN AS DIE PERSOON LIEF IS VIR DIE SEE, OF DAN OOK MAAR DIE BUITELUG. HOU VAN ENIGE TIPE VAKANSIE, MAAR TOG VERAL DIE SEE.
HOU VAN KUIERS IN KLEINER GROEPE. BELANGSTELLING IN KOSMAAK, KAN SELF LIEF WEES DAARVOOR. MAAR MOET EINTLIK TEN MINSTE SEKER DAREM LIEF WEES OM TE BRAAI, WANT EK KAN NIE SOMMER 'N VUUR AAN DIE GANG KRY NIE.

MOET MY ONDERSTEUN IN ALLE OPSIGTE. HOU VAN LIEFDEVOLLE MENSE, WAT REGTIG OMGEE.

WIL GRAAG KONTAK H MET 'N OPREGTE CHRISTENVRIEND, WAT NOU NIE OORDREWE CHRISTELIK IS NIE, MAAR 'N GOEIE VERHOUDING MET DIE HERE HET. DIS NOGALS VIR MY BELANGRIK.

DUS MOET KAN HOOF WEES VAN 'N HUIS, MET STERK LEIDING WAT OP 'N SAGTE MANIER GEDOEN WORD.

Wat Haar Vriende S

evlen het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

evlen moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.