Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 23 Februarie 2017

Verander: 23 Februarie 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mosselbaai (Hartenbos), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
67
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 71
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 193cm (6' 4.0")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Alhoewel ek al 63 is, is ek jong van gees, glo 'n mens is so oud soos jy wil wees...is spontaan eerlik getrou liefdevol en baie romanties...doen my nie voor wat ek nie is nie....."what you see is what you get"..

Haar Ideale Pasmaat

Ek het in my hart se laai gaan kyk wat ek regtig in 'n man soek.
1. Hy moet my maat wees.
2.Hy moet my kan troos en koester.
3.Hy moet my na "cloud 9" toe kan vat
4.Hy moet nie voorgee hy is 'n heer, en sommer skielik in 'n buffel verander nie.
5.Hy moet die mooi dinge in die lewe kan raak sien.
6.Hy moet nie probeer om my te verander nie, ek is dol gelukkig soos ek is.
7.Hy moet vol lewenslus, energiek, en baie waagmoed hÍ.
8. Hy moet netjies op homself wees.
9.Hy moet nie net na die uiterlike kyk nie, maar na die innerlike ook.
10.Hy moet in alle opsigte eerlik wees
Ek weet daar is nog manne wat aan al die eienskappe voldoen

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Skaam; Snaaks; Stabiel; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Matigheid; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Wit
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Pop / Top 40; Volk
Boeke:
Fiksie; Geskiedkundig; Gruwelverhale; Misdaad; Nie-fiksie; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Riller; Volwasse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Pottebakkery; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rondspeel op die Internet; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; AŽrobiese oefeninge; Dans; Gimnastiek; Krieket; Rugby; Sneeuplankry; Swem; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek lief dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Lang hare; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters