Willem007Willem007

Willem007

31 – Tsumeb, NamibiŽ

My Geboorte se Geskiedenis en Myself

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Tsumeb, NamibiŽ
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
31
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Ateïsme
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Het nie hoërskool voltooi nie
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Grootfontein (NamibiŽ)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 27
Sterreteken:
Enige
Lengte:
172cm (5' 7.7") - 175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Slank; Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Ligbruin; Rooi; Swart
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Bruin; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Ateïsme
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Het nie hoërskool voltooi nie
Beroep:
Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Toe ek gebore was op die 12de februarie 1988 in Otjiwarongo toe het ek 'n minimum breinskade opgetel deur van bloeding op die brein in die proses van my geboorte, ek is ook selfs 'n epileptiese leier met 'n swak immuniteitstelsel en 'n kliniese depressie leier ek het die toetse deur die internet net gedoen van depressie en dit het toe positief uit gekom dat ek 'n kliniese depressie leier is ek kan nie my emosies kontrolleer nie as ek kwaad raak dan kan niemand my nie keer nie as ek huil dan gaan huil ek in my kamer totdat my keel seer raak. Ek het ook een Talent wat ek gekry het is sing ek het vier jaar by die College of the Arts sang klasse geneem en toe eers op die jaar van 2010 gestop want ek wil baie meer as sing doen ek wil leer hoe om met 'n guitar te speel en ek is nou 24 jaar oud maar word hierdie jaar 25 en ek is enkellopend en bly hier in Namibia in Tsumeb ek het blou Oe en donkerbruin hare en ek werk as 'n C.E.O. by Omeva Still Water ons verkoop water en refill water bottels vir die kliente

Geniet almal se daggie.

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet die Talent he van sing dat ek en sy saam 'n duet kan maak en sy moet vir my kan lief wees en vollop eerlik en openlik sal wees met my en ek sal die selfde doen vir haar en dat ons vir mekaar nooit in die steek sal laat nie en dat ons twee sal vir mekaar respekteer en lief wees vir mekaar. Sy moet ook vir my kan aanvaar soos wie ek is of wat ek is en ek sal dieselfde doen soos vir haar ook.

Wat Sy Vriende SÍ

Willem007 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Krullerig
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Sensualiteit; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Opera; Pop / Top 40; Rock; Swaar Metaal; Volk; World
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Boeke:
Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Riller; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Fotografie; Internetbesoeke; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Boogskiet; Gholf; Skietsport; Snoeker; Tafeltennis; Tennis; Visvang
Kos
Kook:
Ek kan nie of sal nie kook nie
Kookkuns:
Kitskos; Seekos
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Leeglê
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ek praat nie met my familie nie
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Afsitters:
Mag; Naakbaai; Rykdom
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Eerlikheid:
Baie