Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
George (Mosselbaai), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
66
Sterreteken:
Bul
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
58 - 75
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 197cm (6' 5.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Die lewe is wonderlik! Ek was eienaar van n Gastehuis en n Koffiewinkel,(o ja, ek kan lekker koek,koffie en ontbyt voorsit!)The Guesthouse era taught me a lot about tourism and I really enjoyed being hostess to many overseas visitors. I also managed my own homecraft business for nearly 20 years, did a lot of catering and took part as convenor at our agriculture shows. Het my kunsinnige siel en passie uitgeleef en geniet dit nou om rustig te wees!
Ek is bevoorreg om by die see te bly en wil my omgewing verken en ten volle geniet. Maar so wil ek ook graag reis in ons pragtige land en onbekende plekke leer ken en geniet. Yes, I would love to have a motorhome and travel to places I've never been before...our country is so beautiful, so much to see and explore!
Ek reis ook jaarliks na die UK waar 2 van my spruite en kleinkinders hul gevestig het. n Reismaatjie sal die kersie op die koek wees! Would luv to have a travel-companion.....!
Ek verslind goeie boeke en tydskrifte, hou van dans, uiteet by ons goeie restaurante, shows, musiekvertonings en bring en braais by goeie vriende. I regularly go to gym - its beneficial for mind and body -, take long walks along our stunning sea-side, love camping, campfires, braais and potjiekos and that bottle of wine! Ek eksperimenteer graag met nuwe resepte en kosmaak, veral as my maatjie die pampoen skil. I love any good music......it gives me goose pimples....though I cannot appreciate real "hard rock".
Ek is nie te vaal van aanskyn nie en my beste vriende dink ek is vriendelik, behulpsaam, sprankelend, gasvry, n goeie luisteraar, en iemand wat graag haar medemens gelukkig wil sien. I really care for my friends and it makes me happy to see them smiling.....
Wat sal ek eerder verbyloop in my lewe? Gevoellose mense wat nie n duit omgee vir hul medemense nie, humorlose mense, gebraaide mopaniewurms, afval, mense wat te vinnig en onverskillig bestuur. The rest we'll discuss eye-to-eye......

Haar Ideale Pasmaat

Sonder om mekaar so persoonlikhede te probeer verander moet ons goeie sielsmaats kan wees.Without trying to change one another we could be great friends. Dit moet n plesier wees om in mekaar se nabyheid en geselskap te wees.
My pasmaat moet my probeer verstaan, gelukkig maak en in my wereld inbeweeg. Hy moet rustig en ontspanne kan wees en n sin vir humor he.I would love it if we could laugh, live and enjoy our togetherness.
Hy moet lief wees vir dans, mooi musiek, romantiek, Kersligetes en ook hou van kamp en buitelewe. Swaying in your arms to the rythm of dance music........
Dit sal n pluspunt wees as hy die belangrike datums onthou en n blommetjie nou en dan aandra. Good manners are fab and a sensitive man with feelings is a real turn on. Hy kan maar hierdie saggeaarde teddiebeer wees wat ek aanmekaar net n drukkie wil gee! I love Huggy Bears and Gentle Giants and romance and some more romance......
n Romantiese aand uit, net ons twee, is altyd wonderlik - n heerlike ete, goeie wyn, nog beter geselskap en n likeurtjie met ligafskakeltyd.
Om n vaste lewensmaat te he, iemand or rerig mee saam oud te word, is die ideaal. I would like to grow old with you right next to me......

Wat Haar Vriende SÍ

Mikki592 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium; Reguit; Buierig
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; NaÔef; Optimisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pers
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiek konsert; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans; Thai
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Pop / Top 40; R&B / Soul; Reggae; Rock; Volk; World
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Fiksie; Godsdienstig; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliek Kanale; Geselsprogramme; Musiek Kanale; Nuus; Opvoedkundig; Sepies; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Joga; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Meditering; Musiek Maak; Rondspeel op die Internet; Sing; Toneelspel
Sport:
Atletiek; AŽrobiese oefeninge; Branderplankry; Dans; Draf / Hardloop; Driekamp; Gholf; Gimnastiek; Kampering; Kanovaart; Krieket; Perdry; Rolbal; Rugby; Ski; Skietsport; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Tennis; Valskermspring; Vlieg / Sweefvlieg; Waterski; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde