DiepSpore

69 – Helderberg (Strand), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Diep Spore getrap....

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Helderberg (Strand), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
69
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kaapstad & Skiereiland; Paarl; Stellenbosch; Wellington (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
58 - 74
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Seker as 'n mens op hierdie ouderdom kom besef jy hoeveel jy uitgemis het, hoeveel dinge anders kon wees en hoeveel tyd soms verbygegaan het omdat jy altyd besorg was oor kinders en om voort te gaan. Ek woon by die see en het baie tyd om nou net te dink en af en toe besef ek dat ek 'n groot behoefte het aan gesels en luister en om weer gerespekteer te word en veral om weer iets vir iemand te beteken. Ek sal graag weer in ander mense wat dieselfde omstandighede as ek het, se geselskap wil wees, miskien om te deel in gelukkigheid, te deel in sorge en te lag oor ons drome. Ek moet herken ek is 'n baie privaat en onafhanklike mens maar mis geselskap en die feit dat ek weet iemand gee om! Ek weet ek mis dit om om te gee vir iemand daar buite.
Ek hou van rustig wees en tyd saam spandeer, ek sal graag saam met iemand langs die see gaan stap of vis eet op die beach. As mens soms alleen raak dan verflou die lewe en dinge om jou en ek sal graag weer die lewe wil ontdek en wil lag.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat kan lekker gesels en wat ons vriendskap baie respekteer en spesiaal maak. Ek hoop jy hou van braai en stap langs die see! Ek sal graag wil kontak maak met mans wat besef waaroor die lewe gaan,

Wat Haar Vriende S

DiepSpore het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

DiepSpore moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.