soeksoulmaatsoeksoulmaat

soeksoulmaat

52 – Carletonville, Gauteng, Suid-Afrika

Liefde en omgee !!!!, bestaan daar nog so iets???

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Carletonville, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Bul
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Gestremd
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Limpopo; Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
38 - 48
Sterreteken:
Enige
Lengte:
158cm (5' 2.2") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Ander; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Onder Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Swart; Verander Gereeld; Effens Grys
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee; Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Landbou; Politiek
Inkomste:
Op Welsyn / Voordele; Sukkelend; Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Nou ja,ek het my regterbeen verloor (1995)in n ongeluk. Ek hou van die natuur,kamp,jag,visvang,kos maak,saam vriende kuier,braai en potjiekos. Ek is ook n huismens en hou my besig met staalwerk. Baie lief om tebederf,lojaal,eerlik. Hou nie daarvan om in klubs/pubs te kuier nie.Kyk nie tv nie, sal eerder musiek luister. Ek doen ook my eie huiswerk(glo dit maar).

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet netjies wees op haarself,hou van kamp,die bosveld,visvang,kos maak,saam met vriende kuier,liefde kan gee en ondersteunend wees , sy moet net haar self wees,eerlik en opreg,met mense kan praat en lekker kan lag en net die lewe geniet.Sy moet gemaklik wees met my(amputasie).

Wat Sy Vriende S

soeksoulmaat het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Gedra hulle goed
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek is 'n geamputeerde
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal
Lees:
Dis OK
Boeke:
Godsdienstig; Reis; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Musiekkanale; Nuus; Sport
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Belangstellings:
Gedigte skryf; Kookkuns; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Boogskiet; Gimnastiek; Jag; Kampering; Krieket; Motorsport; Rugby; Visvang
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Duits; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Perd(e)
Prikkels:
Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag
Afsitters:
Langhare; Naakbaai; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Senuweeagtig; Hoopvol; Skaam; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters