soeknvriendsoeknvriend

soeknvriend

59 – Boksburg (Impala Park), Gauteng, Suid-Afrika

Lewe Gaian oor liefde en vergifnis en begin by jouself

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Boksburg (Impala Park), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
54 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n normale vrou wat nie perfek is nie maar ek het goeie waardes, ek respekteer my medemens en sien die mooi raak in elke persoon. Ek gee al die eer aan ONSE VADER wat ons so uniek en spesiaal geskape het ons moet dit net kan raaksien en waardeer. Ek is baie lief vir die natuur en buitelewe. Ek hou daarvan om nuwe plekke te besoek en net voluit te kan lewe. Elke dag is n geskenk en ons moet dit te volle geniet en die lewe, mense en diere waarneem as spesiaal. Die lewe is heeltemal te kort vir baklei en rusies en verwyte leef in die oomblik vergeet van gister en moenie worry oor more nie want dit is hoe ons lewe verby ons gaan in n oogwink. Ek is net wie ek is maar ek is besonders gelukkig om ek te wees, opreg, eerlik en lojaal en ag my vriende, familie met opregtheid wat hulle verdien. My hart is oop en skoon en sonder enige verwyte en ek glo ek sal weer my hele hart kan gee aan die regte persoon.

Haar Ideale Pasmaat

Moet opreg en eerlik wees. Baie gemaklike persoon met n visie en waardes. Lief wees vir kinders en diere. Moet kan omgee vir ander en na homself kyk en versorg. Hou van mense en lekker kan gesels. Lief wees vir die buitelewe en natuur hou daarvan om te reis en nuwe plekke te ontdek. Die lewe ten volle kan geniet en elke minuut laat tel die lewe is kort genoeg. Moet My beste maat, vriend en sielsgenoot wees. Respek kan he vir mekaar en oopenlik kan gesels. Aanvaar mekaar soos jy is moenie probeer om mekaar te verander nie. Alles saam kan doen en dit te kan geniet. Die lewe wil geniet. Genoeg tyd en aandag aan mekaar kan gee en n maat wees vir mekaar. Vir my is innerlike opregtheid baie belangrik moenie voorgee nie wees net jouself. Baie belangrik om saam met my n pad loop met ONSE VADER. Happiness and true love is coming from inside - love unconditionally - Inner beauty is a gift that makes you unique.Can you discover something beautiful in every person instead of judge. Spiritual minded person

Wat Haar Vriende SÍ

soeknvriend het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Nuwe Era; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Godsdienstig; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Opvoedkundig; Sepies; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Kunsflieks; Riller; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Joga; Kookkuns; Lees; Meditering; Musiek Maak; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Basketbal; Boks; Branderplankry; Dans; Fietsry; Gimnastiek; Hang- / Skermsweef; Kampering; Kanovaart; Krieket; Lyn- / Rolskaats; Motorsport; Rotsklim; Rugby; Sagtebal; Seil; Ski; Skubaduik; Sneeuplankry; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Stoei; Surfski / Kajak; Swem; Valskermspring; Veerpyltjies; Visvang; Voëlkyk; Waterski; Witwater-kanovaart; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Eerlikheid:
Baie