Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bloemfontein (Reitz), Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
75 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
153cm (5' 0.2") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Verander Gereeld | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Vra my later | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Vra my later | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Bloemfontein (Vrystaat, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
55 - 64 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 183cm (6' 0.0") | ||
Liggaamstipe: |
Atleties | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Swart | ||
Oogkleur: |
Blou | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Afgetree | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is vriendelik en opreg. Is altyd opgeruimd. Kan nog n walsie maak. Lief vir die buitelewe en die natuur. Hou baie van musiek. Geniet ook tuiunmaak. Speel ook klavier en hou baie van lees.
Haar Ideale Pasmaat
My maat moet die Here dien. Lief wees vir die natuur. Liefdevol en hulpvaardig. Moet ook daarvan hou om nog soms uit te gaan. Uiteet en n dansie te gaan maak. Nie roker en liefs nie te diep in die bottel kyk nie. Daarvan hou om soms net rustig te wees en net te lees en na mooi musiek te luister.
Wat Haar Vriende Sê
dolfyntjie_999 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Getrouheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Stoute satyn nagrokkie |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western |
Lees: |
Ek geniet dit |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Dramas |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Belangstellings: |
Musiek Maak; Sing; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Vrywilligheidswerk |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Eerlikheid: |
Uiters |