sagitarian_001sagitarian_001

sagitarian_001

65 – Malmesbury, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Sagitarian_001

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Malmesbury, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
65
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Sukkelend

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Suid-Afrika; Enige plek in die Wreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
50 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Vegetaries; Vegan
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tegniese Diploma
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Ander; Landbou
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Eintlik baie moeilik om oor mens self te praat. Mens kan enigiets hier neerpen maar dit is 0nie werklik jy as persoon nie. Ek geniet sport, buitelewe soos kampering, sosiale media[geskrap]. Baie mal oor -interior designing- verskaf van nuwe produkte vir die huis eienaar of besigheids mark. Geniet die see en mal oor seekosse maar net so tuis in die bosveld en kan ook die mooi in dit raaksien. Fotografie en klere ontwerp trek ook my aandag as dit op tv verskyn asook programme mbt huis verbeteringe taamlik handig met my hande en geniet houtwerk, tuinwerk, ens hou daarvan om te sien hoe iets uit niks te voorskyn kom. Hou van dames se geselskap en dink baie aan hoe ons mans hulle werklik behandel, meeste van die tyd sleg en dis nou die tyd dat regte mans opstaan en se nie weer nie en ek sal dit nie toelaat dat dit weer gebeur nie.

Sy Ideale Pasmaat

Aan al die dames! Hoe kan n man se waarvan hy hou in n dame, almal lyk verskillend, maar moet se sy moet goed versorg wees en gemaklik in haar vel wees! Maak nie saak of sy n blondine of rooikop of brunette is nie, dit is die hart wat tel. Sy moet kan kaalvoet op die strand loop en nie altyd die middelpunt van die geselskap by n partytjie wil wees nie maar ook nie n muurpop wil wees nie. Sy moet darem ook nie 2 linkervoete op die dansvloer he nie. Moet hou van die buitelewe maar ook n rustige aand by die huis kan geniet. Nie n hewige drinker wees nie maar tog n glasie wyn of iets dervoege kan geniet in goeie geselskap. Nie n vlinder wees nie. Moet kan liefde waardeer en dit ook teruggee. Moet n kop vir besigheid he en bereid wees om saam aan n gemeenskaplike toekoms kan werk. Wil nie van die dame afhanklik wees nie. Hou van tuinmaak houtwerk huisverbeteringe reis, nuwe plekkies ontdek op afgelee paaie, moet saam kan kosmaak, hetsy by n braai of tuis! Moet goeie vriendskap kan waardeer. Hou van kurwes op die regte plekke maar nie oorgewig wees nie, nie dat ek se oorgewig dames nie mooi persoonlikhede het nie, maar wil darem he dat as ons sou stap, sy nie sal kla daaroor nie! Nie n aan winkelsentrums verslaaf wees nie maar we'll dit geniet om partykeer net wil drentel en windowshopping doen om te sien wat is die behoefte by die huis!

Wat Sy Vriende S

sagitarian_001 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Reguit; Gedra hulle goed; Verdwynend
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Net borshare
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Nuwe Era; Pop / Top 40; R&B / Soul; Reggae; Rock; Swaar Metaal
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Fiksie; Misdaad; Reis; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Dramas; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties; Volwasse; Westerse
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Dobbel; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Internetbesoeke; Joga; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Meditering; Motorherstelwerk; Pottebakkery; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Backgammon; Bergfiets; Biljart Snoeker; Boogskiet; Branderplankry; Dans; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Gholf; Gimnastiek; Handbal; Kampering; Kanovaart; Kegelbal; Krieket; Lyfbranderry; Muurbal; Perdry; Polo; Roei; Rolbal; Rugby; Seil; Skaak; Skubaduik; Snoeker; Sokker; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Swem; Tafeltennis; Tennis; Visvang; Vlugbal
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Voël(s)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke
Afsitters:
Mag
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie