Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Rustenburg (Brits), Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
58 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
162cm (5' 3.8") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
48 - 55 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Iemand kan skryf of sê eks eerlik,opreg, loop nie rond nie, ens! ens! want mense sê goed wat mens wil hoor en glo,maar is dit die werklikheid? wel ek kan met eerlikheid sê ek's 'n opreg eerlik loop nie rond nie,en is netjies op my self en op my omgewing,hou van als moet reg en op hulle plek wees,eks kreatief,hou van natuur,skilder en van goeie geselskap,Ek is al 12jr geskei en nog al die pad alleen, ek het nie tyd vir getroude mans wat op sulke site's is nie!!..ek bou nie my geluk op n ander vrou se ongeluk nie,moenie my profile besigtig as jy getroud is nie!!!!!!!jammer as dit te kras gestel is maar dis beter om eerlik te wees as om 'n verhouding of vriendskap op 'n leen te bou.ek moet eerlik wees en sê ''Jammer!!!! dat ek nie op julle e-mail's kan antwoord nie!ekt my werk verloor en is tans nie in n posisie om terug te antwoord nie!koop nie subskripsie nie want ek moet my self onderhou,en as jy na my ouderdom kyk sal jy verstaan hoekom ek sukkel om werk te kry!eks nie n fortein soeker nie! [geskrap]
Haar Ideale Pasmaat
kortliks n man met selfrespek,eerlik opreg toe gewend,nie jaloers of besitlik nie,hou van natuur kuns en als wat mooi is,moet n probleem dadelik kan oplos, en weet om n vrou goed te laat voel en behandel,ek kan alles sê wat hy wil hoor maar die beste is om nie voor te gee wat hy nie is nie.
Wat Haar Vriende Sê
Sweetnis het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Naeltjiering |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleur: |
Pers |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Volk |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Godsdienstig; Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Sepies |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Kunsflieks; Romanties |
Belangstellings: |
Gesonde leefstyl; Kookkuns; Musiek Maak; Skilder; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Krieket; Rugby; Swem |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Eerlikheid: |
Uiters |