Loni_802Loni_802

Loni_802

29 – Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika

Dont like me?? Your problem!!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
29
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Regte
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Klerksdorp (Noord-Wes, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
21 - 37
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Groen
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

***[removed]*** biki moelik om jouself te beskryf..ma here goes!! Eks 'n eerlike spontane meisie met Christelike beginsels. Plat op die aarde meisie, BAIE skaam tot ek jou gewoond raak...Mal oor musiek en dans en sing (as ek dit in my slaap kon doen sou ek)..hou baie van iemand wat my lat lag en mal oor kinders...soek vir nou eers net 'n vriend wat lekker kan gesels en kuier!!

Haar Ideale Pasmaat

Eerste moet hy darm iets vir die oog wees, maar dink die belangrikste aspek is, hy moet my maak lag...ek se nie elke aand kuier nie maar soek ook nie n droe drip wat net by huis heeldag wil sit nie...moet van musiek en dans hou (verkieslik kan dans) moet glad nie skaam wees nie...dink enige vrou soek iemand wat 'n dame met respek behandel en wat eerlik is...haat iemand wat jok....moet jou ook kan vertrou...moet jouself wees en iemand wat gaan verstaan dat ek baie mans vriende het...GLAD NIE JALOERS NIE!!!

Wat Haar Vriende SÍ

Loni_802 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering; Tongring
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Persoonlikheidstrekke:
Skaam; Stil
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Nuwe Era; Pop / Top 40; R&B / Soul; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Misdaad
TV Programme:
DokumentÍr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Musiek Maak; Sing
Sport:
Dans
Kos
Kook:
Ek moet kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
In 'n Las Vegas rykmanshotelkamer
Eerlikheid:
Baie