Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Potchefstroom (Ventersdorp), Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
60 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
163cm (5' 4.2") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Baie Aantreklik | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Grys | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 55 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 200cm (6' 6.7") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; Stewig | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is al hard deur die lewe gedruk en is daardeur selfstandige en toegewyde Christen vrou wat haar eie geluk bepaal, en weer gereed is om voluit te leef, en dalk geluk kan vind saam met iemand spesiaal.
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet 'n selfstandige Christen man wees wat netjies is en na homself kan omsien en goed versorg is. Hy moet goed oor die weg kan kom met my kinders en my aanvaar soos ek is, sonder om my te probeer verander. Jaloesie is 'n groot No-No!! Ek is n sagte mens so saggeaardheid sal 'n aanwins wees. Goeie sin vir Humor vereiste! :) Verder moet hy te alle tye homself kan wees en gemaklik in sy eie skoene.
Wat Haar Vriende Sê
RooisteRoos het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Persoonlikheidstrekke: |
Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stil |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; Rock; Volk |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fiksie; Godsdienstig; Misdaad; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme; Sepies |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Lees; Musiek Maak; Skilder; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Rekspring; Rugby; Stoei; Swem; Tennis |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Frans; Grieks; Sjinees; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk deeltyds |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het telling verloor |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Visse; Reptiel(e); Perd(e) |
Prikkels: |
Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Langhare; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Meer as een keer per week |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Woon in 'n stil hut in die woud |
Eerlikheid: |
Uiters |