meisiekind_123meisiekind_123

meisiekind_123

47 – Fochville (Carletonville), Noord-Wes, Suid-Afrika

Groenoognooi wat opsoek is na 'n opregte man propvol liefde!!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Fochville (Carletonville), Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Visse
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
30 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
176cm (5' 9.3") - 195cm (6' 4.8")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Groen
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Landbou
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Meeste van ons ken die seer kant van die lewe maar ek weet ook dat ons almal weer n kans op n geluk verdien want die foute van die verlede het ons sterker en beter mense gemaak. Ek is nou 5 jr geskei en het myself weer gevind! Ek het soveel liefde binne my om dit vir die regte man te gee.Ek soek na my sielsgenoot wat my sal aanvaar nes ek is en my nie wil verander nie! Ek is n passievolle warm vrou en weet ek sal die regte man baie gelukkig kan maak!!

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet n liefde he vir die lewe! Vroeg opstaan en nie n couch veggie wees nie! Moet kan lag en n kontak mens wees! Lief wees vir enige sport (kyk of deelneem) Natuur mens! Go getter wat hou van nuwe uitdagings! Standvastig met toekoms drome! Sterk persoonlikheid he! En mag maar n stout kant he want ek is net so open minded! Moet glo in die liefde en God jou fokus in die lewe maak want ek weet deur God gaan ek jou dan vind!

Wat Haar Vriende S

meisiekind_123 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Matigheid; Vriendelikheid
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Reis; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Komedie / Sitkom; Nuus; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Fotografie; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Musiek Maak; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Branderplankry; Dans; Draf / Hardloop; Driekamp; Jag; Kampering; Krieket; Skubaduik; Swem; Tennis; Visvang; Voëlkyk; Witwater-kanovaart; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Naakbaai
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Eerlikheid:
Uiters