Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Tanzanië | |
Ligging: |
Pretoria (Ninapark), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
78 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
160cm (5' 3.0") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Vra my later | |
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels; Swahili | |
Geloof: |
Ander | |
Verhoudingstatus: |
Vra my later | |
Opsoek na: |
Vriende; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
70 - 100 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
169cm (5' 6.5") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n oud onderwyseres wat steeds by 'n naskool betrokke is waar ek help om Graad 1 kindertjies op 'n suksesvolle skoolloopbaan te plaas. Ek is 'n belydende lidmaat van die AGS kerk vir wie die Here no 1 is. Ek is 'n eerlike, opregte mens wat baie lief is vir my twee kinders en my kleinkind. Ek is baie lief vir diere, die natuur en mooi dinge in die lewe
Haar Ideale Pasmaat
Ek is op soek na daardie persoon vir wie die Here no 1 is en wat Hom saam met my sal dien. 'n Eerlike, opregte man met 'n sagte hart wat finansieel onafhanklik is. Iemand met 'n goeie sin vir humor wat die lewe se glas as half vol is, vir wie die lewe 'n lied is en wat baie lief is vir die natuur.
Wat Haar Vriende Sê
sierraadvansaron het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
sierraadvansaron moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.