Imari

42 – Germiston (ELSBURG), Gauteng, Suid-Afrika

SOEK N VRIEND

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Germiston (ELSBURG), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
42
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
154cm (5' 0.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Het nie hoërskool voltooi nie
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
34 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
154cm (5' 0.6") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Hoekom n mens my moet leer ken? Hoekom leer mense mekaar elke dag ken? Want n mens het geselskap en iemand nodig. Lewe is nie gemaak om alleen deur te gaan nie en dis beter om dinge te deel met iemand as om dit alleen te beleef.

Haar Ideale Pasmaat

Wel ek hou van n mens met bruin hare en blou oe maar dit is onderhandelbaar. Ek is mal oor die natuur en om te kamp, die viswaters en naweke weg te gaan vir n breuk. Net so lekker om by die huis te wees n vleisie te braai met vriende en familie en dan ook om n lekker movie te kyk en gesellig te wees. Sal graag iemand wil ontmoet wat my kan leer better kook en lief is daarvoor om in die kombuis te staan en sommer net te gesels oor n glasie wyn. ( die wyn hoef nie altyd daar te wees nie maar soms wel lekker). Ag op die einde van die dag net iemand wat sy waardes en standaarde goed handhaaf en wat geliefkoos en vertroetel wil word en nie omgee om dieselfde te doen nie. Dalk vra ek vir te veel maar daar moet darem een persoon in n miljoen daar buite wees wat dieselfde wil he. En natuurlik van kinders hou want ek het twee tieners en glo my hulle is n hand vol.

Wat Haar Vriende S

Imari het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Saggeaard; Snaaks
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
Enige iets, solank dit swart is
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Geskiedkundig; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Sepies; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Romanties; Volwasse; Westerse
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Fotografie; Inkopies; Internetbesoeke; Lees; Musiek Maak; Sing
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Biljart Snoeker; Dans; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Kampering; Krieket; Rekspring; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Valskermspring; Veldhokkie; Visvang; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Langhare; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Eerlikheid:
Uiters