Mariettepretori73

47 – Oudtshoorn, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Almal soek net na liefde...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Woensdag

Verander: 07 Junie 2020

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Oudtshoorn, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Regering
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Tuinroete; Karoo (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
Enige
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige; Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander; Landbou
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek beskou myself as 'n aangename mens,ekstrovert,wye belangstelling in baie dinge.Ek het so baie om te gee en niemand om dit voor te gee nie.Ek soek na die man wat my nog vlinders in my maag gee,vir wie getrou wees ook belangrik is, wie hou van liefde en aandag gee en ontvang,pret h,dinge saamdoen en ook soms alleen doen,wie daarvan hou om "gespoil" te word, man wat 'n vrou goed behandel.Ek soek my sielsgenoot wie ook nog glo in ware,opregte liefde.

Ek hou van diere, dans,uitgaan,braai met vriende, stil aande tuis,kamp en in die natuur wees,baie lief vir die see,romanties wees en musiek.Te veel om op te noem.Ek dra die man in my lewe op die hande,spoil hom,gee baie aandag en deel alle belangstellings.Ek is 'n soen,druk en cuddle mens.Ek glo nog in opregte, ware liefde en geluk.Ek hou van sport en is natuurlik 'n Blou Bul!!! hehe!Pak graag DIY take saam met my maat aan of alleen.'N mens moet waak teen TE veel eise stel... Heel moontlik glip die wonderlikste persoon deur jou vingers!Ons almal het en maak foute, niemand van ons is perfek nie maar geskape na God se beeld! Vir my tel net liefde en geluk!Die normale dinge sal wel bykom met tyd,die drome en doelwitte!Vir eers wil ek net weer my hart voel klop! Hard en vinnig!Iets wat ek al geruime tyd oor wonder is die vraag "well looked after"..is slegs maer dames "well looked after"?Ek wonder maar net! Loer op F.Book

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat is eerlik,getrou en dit sal 'n bonus wees as hy 'n mense-mens is. Hou van aktiwiteite saamdoen en kwaliteit tyd met sy geliefde spandeer. Lief wees vir diere en net die lewe self.Hy moet verkieslik naastenby hou waarvan ek hou,musiek,dans, braai,kamp,swem,see, buitelewe,plaaslewe,daar is so baie...Ek doen ook graag mee met sy belangstellings.Hy moet opsoek wees na baie liefde en aandag,na baie bederf word.Hy moet net homself wees.Ek waardeer nog die klein dingetjies in die lewe... Koffie in die bed,kwaliteit tyd spandeer weg van die dolle gejaag na wind! Blink motors en bankbalanse bring NIE geluk.So as jy hou van 'n plain en plat plaasmeisie,iemand wat jou sal koester en liefhe en op die hande dra,klop aan my deur en gee my 'n kans.O ja, daar is niks so begeerlik soos 'n man met 'n aangename persoonlikheid en wat hou van lag nie!!!Persoonlik hou ek nie van 'n lui man nie.'N Raakvatter is een groot bonus.'N mens stel somtyds so baie eise maar ek waardeer die mens self. Hierdie is maar net 'n rowwe idee.Elke mens is uniek en het unieke kwaliteite.ek sal daardie self wil ontdek!!!

Wat Haar Vriende S

Mariettepretori73 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Latyns; Pop / Top 40; R&B / Soul; Volk
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Naaldwerk; Pottebakkery; Rekenaar- en televisiespeletjies; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Dans; Draf / Hardloop; Driekamp; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Jag; Kampering; Krieket; Motorsport; Skietsport; Sneeuplankry; Snoeker; Stap; Staptogte; Swem; Tennis; Visvang; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Italiaans; Kitskos; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam
Eerlikheid:
Uiters