Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Stellenbosch (Strand), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
63 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
164cm (5' 4.6") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Vra my later | |
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 60 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Geen (Bles) | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Soms; Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tegniese Diploma | ||
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Landbou | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek werk nog elke dag baie hard en geniet dit vreeslik, na ure hou ek daarvan om langs die see te gaan loop met my honde.
Vir n goeie tyd en n lekker lag, spandeer ek graag my tyd saam met goeie vriende en en my kinders.
My beste vriendin sal my beskryf as n vriendelike aangenaame mens wat altyd daar is as mens haar nodig het maak nie saak watter tyd van die nag nie. Sy is n regte bok vir sports en ek dink geen mens kan verkeerd gaan om haar as n vriendin te he nie.
My tiepe musiek is: Regtig iets van alles van die 80's tot die kinders se doef doef musiek..
Haar Ideale Pasmaat
Ek soek n man wat die lewe saam met my kan geniet, ek moet hom kan verstaan en hy vir my.
Nie n man wat heeldag op sy af tyd voor die tv sit nie. Ek soek n man wat sal se kom my liefie ons gaan doen iets al is dit net rond ry of langs die see te gaan stap en te kyk hoe die son onder gaan.....
Wat Haar Vriende Sê
soalleen het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Persoonlikheidstrekke: |
Laf; Skaam |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans |
Musiek Voorkeure: |
Pop / Top 40 |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Selfhelp |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur |
Fliek Voorkeure: |
Misterie; Riller; Romanties |
Belangstellings: |
Lees |
Sport Betrokkenheid: |
Tot die dood toe verveeld |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Boeklees |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ek praat nie met my familie nie |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Skaam |
Eerlikheid: |
Baie |