DaB_737DaB_737

DaB_737

47 – Jeffreysbaai (Paradys Strand), Oos-Kaap, Suid-Afrika

Ek is die POT is JY my DEKSEL!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 31 Mei 2020

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Jeffreysbaai (Paradys Strand), Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
23 - 38
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

My eerste probeerslag in die aanlyn "dating scene".

Spandeer graag tyd met my familie (al bly hulle almal doer bo in die transvaal) en vriende, hou van braai en entertain (glad nie te sleg agter die kospotte nie).
Ek is mal oor kampeer, visvang, bergfiets ry, stap in die natuur (Strande die veld en bos), swem en alles wat te doen het met die buitelewe. Snorkel graag en spandeer meeste van my tyd oor naweke by die see, as die wind ons nie verwaai nie hehe, en as die windtjie wil waai laat hy waai, ons kan altyd 'n rustige tydjie by die huis spandeer en net ontspan en mekaar se geselskap geniet.

Lief vir musiek, van klasiek tot rock. Geniet 'n goeie fliek, komedie is my voorkeur, niks so lekker soos lekker lag nie.

Dis ek in 'n dop, wil jy meer weet kontak my sodat ons lekker aan die kuier kan raak en mekaar beter leer ken.

Sy Ideale Pasmaat

Ek glo mens moet eers ontmoet en bietjie tyd saam spandeer om te kan sien of dit liefde of vriendskap is.
Deel my belangstellings en liefde vir die lewe en natuur en ons click. Ek is nie vol FUSS en draadwerk nie. English, Afrikaans, I am fully bilingual so don't let the Afrikaans home language scare you off lol.
As jy 'n opregte eerlike oop mens is kan jy dalk net my hart steel.

Wat Sy Vriende S

DaB_737 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Gemiddeld
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Nuwe Era; Pop / Top 40; Reggae; Rock; Volk
Lees:
Dis OK
Boeke:
Besigheid; Fantasie; Geskiedkundig; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Oorlog; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Bergfiets; Biljart Snoeker; Boogskiet; Fietsry; Jag; Kampering; Muurbal; Perdry; Pluimbal; Skaak; Skietsport; Snoeker; Surfski / Kajak; Swem; Tafeltennis; Veerpyltjies; Visvang; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Visse; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters